Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hino Motors |
Produksietyd | 1983-1995 |
Ook genoem | Hino W04D |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 4009 cc |
Boorwydte | 104 mm |
Slaglengte | 118 mm |
Drukverhouding | 17.9:1 |
Lengte | 898 mm |
Breedte | 637 mm |
Hoogte | 762 mm |
Massa | 340 kg |
Blok | gietyster |
Kopstuk | gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | Stootstangkopklep |
Brandstoftipe | diesel |
Brandstofstelsel | direkte inspuiting |
Verkoelingstelsel | waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 86 kW @ 3200 rpm |
Wringkrag | 275 Nm @ 2000 rpm |
Die Toyota 1W-enjinfamilie was 'n lengtegemonteerde Inlynviersilinderontwerp.[1] Dit is deur Hino Motors gebou vir gebruik in die Toyota Dyna en Toyoace ligte vragmotors in die Japannese mark. Dit is 'n 4,0 L direkte inspuiting 8-klep stootstangkopklep dieselenjin.
'n Ekwivalente Hino W04D-enjin word gebruik in Toyota Dyna-vragmotors[2] en in die huidige model Hino 300-reeksvragmotor.[3]